Dis Alles Sinloos Sonder Jou
Ek droom vannag van jou en my
Oor die liefde wat ons deel
Ek sien hoe ons die storms en
Die sonskyn saam hanteer
Opnuut besef ek daar en dan
Dat my lewe om jou draai
Jy’s die een wat sin gee aan my bestaan
Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee
Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee
Ek's so dankbaar vir ons liefde saam
Die tye wat ons deel
Al verskil ons soms ook hier en daar
Hou ons liefde ons nog heel
Niemand weet wat môre bring
Wat die toekoms vir ons hou
Maar weet net dié my lewe is hier by jou
Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee
Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee
Jy’s die lewe in my bloed
Jy’s die suiker in my soet
Jy’s die een wat rede bring
In ‘n wêreld so alleen
Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee
Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee
Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee
Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee