Elkeen Dra 'n Hoed

Wat het 'n kop en 'n konstabel, verpleegster en 'n boer
Almal in gemeen, kan jy raai of wil jy loer
'n Fietsryer en mynwerker en elke brandweerman
Het elkeen ene op, kan jy raai wat is dit dan

Dit is 'n hoed, dit pas so goed, dit is 'n hoed en dis 'n moet
Dit is 'n hoed op hulle kop, ja dis 'n hoed, hul het een op
Dit is 'n hoed wat elkeen dra, sonder om te vra
Elke ene dra 'n ander hoed

'n Mens kry helmete of pette, 'n kerkhoed met 'n veer
Hoede met 'n klokkie en jolig bont gekleur
Party is statig en dit sê respek vir myne neer
Daar's sonhoede en windhoede, 'n hoed te kies en keur

Dit is 'n hoed, dit pas so goed, dit is 'n hoed en dis 'n moet
Dit is 'n hoed op hulle kop, ja dis 'n hoed, hul het een op
Dit is 'n hoed wat elkeen dra, sonder om te vra
Elke ene dra 'n ander hoed

Dit is 'n hoed, dit pas so goed, dit is 'n hoed en dis 'n moet
Dit is 'n hoed op hulle kop, ja dis 'n hoed, hul het een op
Dit is 'n hoed wat elkeen dra, sonder om te vra
Elke ene dra 'n ander
Hoed

Wissenswertes über das Lied Elkeen Dra 'n Hoed von Carike Keuzenkamp

Wann wurde das Lied “Elkeen Dra 'n Hoed” von Carike Keuzenkamp veröffentlicht?
Das Lied Elkeen Dra 'n Hoed wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 8” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)