Hy Laat Die Sterre Skyn

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef
En Hy maak my en so maak Hy jou

Maar waarom ek Hom liefhet
Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het
Het aan die kruis gesterf

Die diere van die veld
Is een vir een getel
Die olifant so groot
Met slurp en oor en 'n grote poot

Hy maak die kleinste miertjies
Tot by die sterkste tier
Hy sorg vir al wat lewe
In heel die groot natuur

Daar teen die bloue lug
Vlieg al die voëltjies vry
Die arend sterk op vlug
Wat soek na kos en wat duik na prooi

Die Heer sorg goed vir almal
Die vlinder en die by
Die Heer is groot en magtig
Hy maak ons lewensbly

Wissenswertes über das Lied Hy Laat Die Sterre Skyn von Carike Keuzenkamp

Wann wurde das Lied “Hy Laat Die Sterre Skyn” von Carike Keuzenkamp veröffentlicht?
Das Lied Hy Laat Die Sterre Skyn wurde im Jahr 2012, auf dem Album “Carike, Ghoempie & Ghoeghoe Kuier Saam In Bybelland” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)