Josef Was 'n Dromer
Josef was 'n dromer maar 'n pure man
Dwars deur al die teenspoed volg hy God se plan
Mis verstaan deur ande, bly hy glo
Want die Heer versterk hom met krag van bo
Ander man se drome kon hy ook verstaan
Hy beveel vir Pharo plant nou baie graan
Droogte kom na voorspoed, sê die Heer
Hy word toe weer koning wat goed regeer
Toe sy boeties kom om koring te kom koop
Maak hy eers hul sakke toe hul harte oop
Wees nou nie meer bang nie welkom hier
God het my met drome vooruit gestuur