Kersfees Keurspel

Betlehem stêr, o wonderlik
Heerlik lieflike gesig
Wyse manne kom van vêr
Betlehem stêr, o lieflike stêr
Betlehem stêr, o lieflike stêr

Betlehem stêr
Lieflike stêr
Leidsman na Jesus, o lieflike, lieflike stêr

Betlehem stêr wil ook vir my
Na die Jesus kind toe lei
Want ek soek en kom van vêr
Betlehem stêr, o lieflike stêr
Betlehem stêr, o lieflike stêr

Betlehem stêr
Lieflike stêr
Leidsman na Jesus, o ieflike, lieflike stêr

Stille nag, heilige nag
Jesus kind, lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
Word uit liefde aan mense gelyk

Loof die Hemelse Kind
Loof die Hemelse Kind

Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
Op die lied van die engele koor
Herders het dit die eerste gehoor

Juig die Redder is daar
Juig die Redder is daar

Wissenswertes über das Lied Kersfees Keurspel von Carike Keuzenkamp

Wann wurde das Lied “Kersfees Keurspel” von Carike Keuzenkamp veröffentlicht?
Das Lied Kersfees Keurspel wurde im Jahr 2012, auf dem Album “Carike, Ghoempie & Ghoeghoe Kuier Saam In Bybelland” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)