'n Mooi Geskenk Is Elke Dag

'n Mooi geskenk is elke dag dit gee jou kans vir werk en lag
'n Dag gaan net so gou verby jy kan dit nooit weer kry
Kom gee jou beste met elke werk wees flus en maak so jou eie merk
Gebruik jou lewe in diens van die Heer om Hom te dien en eer

Om hom te dien en eer

Wissenswertes über das Lied 'n Mooi Geskenk Is Elke Dag von Carike Keuzenkamp

Wann wurde das Lied “'n Mooi Geskenk Is Elke Dag” von Carike Keuzenkamp veröffentlicht?
Das Lied 'n Mooi Geskenk Is Elke Dag wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Kom Sing En Loof” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)