Stilbaai Se Somers
Jy kan maar sê ek is een van daai dromes
Ek is verlief op Stilbaai se somers
Daar is die rol van die see soeveel anders
Ek hoor 'n lied in die dreun van die branders
En as die skuite soggens oopsee toevaar
Kan jy die vryheid van menswees ervaar
Dan word ek deel van die wêreld se dromes
Ek is verlief op Stilbaai se somers
Ek kyk deur my venster na besige strate, die bose ou stad wat weer bars uit sy nate
Dan sug ek dan kyk ek verstaan, dis goed maar tog swaar
Ek wonder of ek van dit alles nog deel is, die droom wat ek het nog stukkend of heel is
Ek neem elke dag soos dit kom, want dwarsdeur die jaar
Wag Stilbaai nog daar
Jy kan maar sê ek is een van daai dromes
Ek is verlief op Stilbaai se somers
Daar is die rol van die see soeveel anders
Ek hoor 'n lied in die dreun van die branders
En as die skuite soggens oopsee toevaar
Kan jy die vryheid van menswees ervaar
Dan word ek deel van die wêreld se dromes
Ek is verlief op Stilbaai se somers
Die raafrug, die helde gaan draf teen die see af, op draad oor die stryd en meet elke tree af
Die tiekieboot haar vol plesier, stroom op en draai om
By puntjie daar tienders en bedens met skeure, by vure praat oumans oor wêreld gebeure
My hart sing 'n lied van die see, 'n seemans bevry
Uit Jongensfontein
Jy kan maar sê ek is een van daai dromes
Ek is verlief op Stilbaai se somers
Daar is die rol van die see soeveel anders
Ek hoor 'n lied in die dreun van die branders
En as die skuite soggens oopsee toevaar
Kan jy die vryheid van menswees ervaar
Dan word ek deel van die wêreld se dromes
Ek is verlief op Stilbaai se somers
Ek is verlief (Ek is verlief)
Op Stilbaai se somers (Op Stilbaai se somers)