Swart En Wit Strepe (Zebra)

Swart en wit strepe, wit en swart strepe
Swart en wit strepe op 'n zebra se lyf
Swart en wit strepe, wit en swart strepe
Swart en wit strepe is 'n zebra geverf

Maar het jy al gewonder, wat is 'n zebra dan
'n Muil met perde pote, 'n bok met donkie ore
'n Perd of 'n bees, wat kan 'n zebra wees

Swart en wit strepe, wit en swart strepe
Swart en wit strepe op 'n zebra se lyf
Swart en wit strepe, wit en swart strepe
Swart en wit strepe is 'n zebra geverf

Ek wens ek het geweet, hoe kom hy so gestreep
'n Lyf swart en wit geverg, waar sou hy die strepe erf
Ek wonder wat was eerste die swart of die wit

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)