U Roep My

Donker was die skadu's om my
Eensaam was die sonde pad
Toe gebeur die wonder, Jesus sien my
En nou is daar net vreugde in my hart

Want hy roep my (Hy roep my)
Ja, Hy roep my (Hy roep my)
En o wat 'n vrede vind ek nou

Jesus
Redder
Raak my aan
En maak my gebroke hart heel

Hoe heerlik om te weet ek is veilig
As Vader arms om my vou
O ek wil aanhou sing, sing verewig
Tot die eggo's in die ewigheid klink

Want hy roep my
Ja, Hy roep my
En o wat 'n vrede vind ek nou

Jesus
Redder
Raak my aan
En roep my en maak my heel

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)