Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat Hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Wissenswertes über das Lied Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn von Carike Keuzenkamp

Wann wurde das Lied “Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn” von Carike Keuzenkamp veröffentlicht?
Das Lied Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Kom Sing En Loof” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)