Waarom Is Maar Net ' N Woord

Dis nou agtuur vanaand en ek wag weer op jou
Al weet ek
Jy sal nie kom
Ek kan nie aanvaar jy's nie hier nie
In my drome is jy hier by my

Waarom kan ons nie vergeet en vergewe soos voorheen
Waarom alleen wees as ons al ons jare kan deel
Waarom 'n ander as ek weet daar's niemand soos jy nie
Waarom is maar net 'n woord

Ek het eenkeer probeer om 'n ander te bemin maar jy is altyd daar
Ek kan nie aanvaar jy's nie hier nie
In my drome is jy hier by my

Waarom kan ons nie vergeet en vergewe soos voorheen
Waarom alleen wees as ons al ons jare kan deel
Waarom 'n ander as ek weet daar's niemand soos jy nie
Waarom is maar net 'n woord

Waarom kan ons nie vergeet en vergewe soos voorheen
Waarom alleen wees as ons al ons jare kan deel
Waarom 'n ander as ek weet daar's niemand soos jy nie
Waarom is maar net 'n woord

Waarom is maar net 'n woord

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)