Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande?

(Waarom is 'n hoender sonder tande)
(Waarom soveel sout in die blou see)
(Waarom het rooi kersies ook nog pitte in)
(Waarom is daar blare aan 'n boom)

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

(In wintertyd is ys bo-op die water)
(En waarom wil my hondjie nie gesels)
(Waarom word 'n lang persoon nooit korter)
(En kruip ons baba eers voordat hy loop)

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Wissenswertes über das Lied Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? von Carike Keuzenkamp

Wann wurde das Lied “Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande?” von Carike Keuzenkamp veröffentlicht?
Das Lied Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Carike In Smurfland” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)