Dankie

Hoe sê ek iets wat woorde nie kan sê?
Hoe wys ek iets wat 'n prentjie nie kan wys?
Hoe vertel ek jou hoe baie ek van jou hou?
En hoe sê ek dankie vir jou?

Vat hierdie woorde vermeenigvuldig dit met sand
Kom naby hoe ek voel aan jou hart
Jy laat my glimlag in die oggend met daai kyk
En hy sê mooi bly darm maar mooi
As ek vra hoe ek lyk

Hoe sê ek iets wat woorde nie kan sê?
Hoe wys ek iets wat 'n prentjie nie kan wys?
Hoe vertel ek jou hoe baie ek van jou hou?
En hoe sê ek dankie vir jou?

Vat hierdie sinne en skryf dit neer op elke ster
Daar sal nog genoeg wees vir tussen naby en ver
Jy laat my glimlag in die oggend met daai kyk
En hy sê mooi bly darm maar mooi
As ek vra hoe ek lyk

Hoe sê ek iets wat woorde nie kan sê?
Hoe wys ek iets wat 'n prentjie nie kan wys?
Hoe vertel ek jou hoe baie ek van jou hou?
En hoe sê ek dankie vir jou?

Ek is so bly liefde is net 'n idee
Wat jy voel en nie kan raak
Jy kies, jy kies hoe groot jy dit wil maak
Hoe groot jy dit wil maak

Hoe sê ek iets wat woorde nie kan sê?
Hoe wys ek iets wat 'n prentjie nie kan wys?
Hoe vertel ek jou hoe baie ek van jou hou?
En hoe sê ek dankie vir jou?
Hoe sê ek dankie vir jou?

Beliebteste Lieder von Chane Valentine

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)