Visioen

Ek hoor die geluide
En almal is buitekant vanaand
En dis ek wat tussen vier wit mure staan

En ek voel aan jou truie
En as ek jou naam sal trek vanaand
Want dis ek wat jou moet voel as die wind koud raak

Jy word 'n visioen jy het die keuse skat
Jy wil leer en my verstaan dit bly 'n nuwe pad
Jy word 'n visioen
Kan nie met jou gedagtes spring nie

Jy het te veel gesê ek het te veel gedoen
Ek het te veel gekyk en jou te min gesoen
Jy's nou die visioen
Wil nie verder die verlange dwing nie

Ek het nog die pyne
Maar almal drink wyn asof tyd stil staan
En ek bly nog wag vir jou tussen die son en die maan

Maar ek weet ook jy's myne
Ek kry weer koud as ek ver van jou staan
Dis hoekom ek jou soek want jy bly nog my visioen

Jy word 'n visioen jy het die keuse skat
Jy wil leer en my verstaan dit bly 'n nuwe pad
Jy word 'n visioen kan nie met jou gedagtes spring nie

Jy het te veel gesê ek het te veel gedoen
Ek het te veel gekyk en jou te min gesoen
Jy's nou die visioen wil nie verder die verlange dwing nie

Beliebteste Lieder von Chane Valentine

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)