Op My Knieë

Ek is gebore in sonde
Maar U liefde maak my vry
Ek is verlore sonder rigting
Maar U padkaart is uitgelê

Al sou die storms kom
En al sou die donker breek
En al val tienduisend om my
U sal my nooit vergeet

Op my knieë
Is U genade genoeg vir my
Op my knieë
Ek weet U is by my
En al val tienduisend sal ek bly staan
Op my knieë
Sal ek volg waar U gaan

Halleluja
Halleluja

Ek het U nodig, Here
Wys vir my die weg
Hou ons veilig in U arms
Sal U vir ons kom veg

Al sou die donker kom
En al sou die storms breek
En al val tienduisend om my
U sal my nooit vergeet

Op my knieë
Is U genade genoeg vir my
Op my knieë
Ek weet U is by my
En al val tienduisend sal ek bly staan
Op my knieë
Sal ek volg waar U gaan

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Halleluja

Op my knieë
Is U genade genoeg vir my
Op my knieë
Ek weet U is by my
En al val tienduisend sal ek bly staan
Op my knieë
Sal ek volg waar U gaan

Beliebteste Lieder von Cordelia

Andere Künstler von Dance pop