Die Wêreld Is Mal

Wolke gooi skaduwees, dis snaakse weer
Die reuk van my huurmotor wat my irriteer
Die lug is droog en ek's onwelkom hier
Ek's ver van die huis af
Alleen en ver van die huis af, oppad nêrens heen
Verander, vervreem, en ek is siek daarvan

Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar, mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering want die wêreld is mal

Ek kon dit nie doen sonder jou nie
Die weer wat my windverwaai oop ruit laat die insekte in
En jy het my gered
Voor ek geweet het ek het redding nodig
Alweer te ver van die huis af, oppad nêrens heen
Verander, vervreem, en ek is siek daarvan

Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar, mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering want die wêreld is mal

Ek het jou nodig nes jy is
Daar is genoeg hier vir my
Op hierdie aarde nes jy is
Nes jy is, nes jy is

Die wêreld is mal
Kompleks en kwesbaar, mense wat oor mekaar val
Die wêreld is mal
Jy is die uitsondering want die wêreld is mal

Want die wêreld is mal
Want die wêreld is mal

Wissenswertes über das Lied Die Wêreld Is Mal von Francois Van Coke

Wann wurde das Lied “Die Wêreld Is Mal” von Francois Van Coke veröffentlicht?
Das Lied Die Wêreld Is Mal wurde im Jahr 2017, auf dem Album “Hierdie Is Die Lewe” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Francois Van Coke

Andere Künstler von