Ek Wens

Dis 'n klein stad
Waar ek wakker word
Een waarvan
Ek my hele lewe lank wou ontsnap

Moenie my veroordeel nie
As jy teen die monsters veg
Passop om nie een te word nie
Pasop om nie een te word nie

Ek is bewus
Dis al klaar te laat, lank genoeg
Geleef om in 'n strik te trap

Dit is nie 'n voordeel nie
As jy glo die monster is reg
Pasop om nie een te word nie
Pasop om nie een te word nie

Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam
In 'n land sonder bloedbelope grond
Ek wens vir minder misdaad en minder haat
Ek weet nie wie my mense is nie, ek weet nie wie my mense is nie

Hier is ek nou
In dieselfde boot, ek is uit
Maar hulle trek my net weer in

Ek kan nie kant kies nie
As jy met die semels meng
Dan sluk die varke jou in
Dan sluk die varke jou in

Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam
In 'n land sonder bloedbelope grond
Ek wens vir minder misdaad en minder haat
Ek weet nie wie my mense is nie, ek weet nie wie my mense is nie

Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam
In 'n land sonder bloedbelope grond
Ek wens vir minder misdaad en minder haat
Ek weet nie wie my mense is nie, ek weet nie wie my mense is nie

Ek weet nie wie my mense is nie
Ek weet nie wie my mense is nie
Ek weet nie wie my mense is nie
Ek weet nie wie my mense is nie

Wissenswertes über das Lied Ek Wens von Francois Van Coke

Wann wurde das Lied “Ek Wens” von Francois Van Coke veröffentlicht?
Das Lied Ek Wens wurde im Jahr 2017, auf dem Album “Hierdie Is Die Lewe” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Francois Van Coke

Andere Künstler von