Ek Wil Jou Nooit Weer Sien
Jy, staan nou weer voor my deur
En sê ek moet jou weer terug neem
Jy, wat my al talle maal so seer gemaak het en dan net lag
Jy, wat ander manne vat en dan dink dis net 'n spel
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil myself bevry
Om nooit nooit weer deur een soos jy te lei
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
Ek, ek is gelukkig nou en as ek aan jou dink wil ek lag
Om, te weet dat ek kan leef sonder die seerkry van jou ontrou
Jy, het lank genoeg gestaan toe loop en gaan jou gaan
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil myself bevry
Om nooit nooit weer deur een soos jy te lei
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
En in die môre môre sal dit anders wees
En ek gaan lewe lewe sonder jou
Ek wil jou nooit weer sien nie
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil myself bevry
Om nooit nooit weer deur een soos jy te lei
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien
Toe loop nou
Ek wil jou nooit weer sien