Hemel Op Die Platteland [Live]

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
En kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk, kan jy?
Kan jy apatie spel?

Kan iemand dalk 'n god bel
Vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie, kan jy?
Kan jy apatie spel?

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland

Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk, kan jy?
Kan jy apatie spel?

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Wissenswertes über das Lied Hemel Op Die Platteland [Live] von Francois Van Coke

Wann wurde das Lied “Hemel Op Die Platteland [Live]” von Francois Van Coke veröffentlicht?
Das Lied Hemel Op Die Platteland [Live] wurde im Jahr 2020, auf dem Album “Unplugged in Kaapstad” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Francois Van Coke

Andere Künstler von