My Hart
Dis moeilik om eerlik in hierdie tye te wees
Jy lyk onbeïndruk met my desperate vrees
Maar die lewe raak beter solank jy net oorleef
Redder uit die voorstede verstand is jou gegee
My hart verloor, die hartseer is oor, my hart verloor
My hart verloor die hartseer is oor, woorde kan toor
Almal kneus na 'n harde hou dan moeilik om weer te vertrou

Ons almal is dalk nie dieselfde nie
Maar bloed vloei deur ons almal voer suurstof na die vlees
Die tyd maak beter solank ons net probeer
Net woorde op 'n hemp en teen 'n wit muur
My hart verloor, die hartseer is oor, my hart verloor
My hart verloor die hartseer is oor, woorde kan toor
Almal kneus na 'n harde hou dan moeilik om weer te vertrou
My hart verloor, die hartseer is oor, my hart verloor
My hart verloor, die hartseer is oor, my hart verloor
My hart verloor, die hartseer is oor, my hart verloor
Almal kneus na 'n harde hou dan moeilik om weer te vertrou
My hart verloor, die hartseer is oor, my hart verloor
My hart verloor, die hartseer is oor, my hart verloor
My hart verloor, die hartseer is oor, my hart verloor, my hart verloor