Musiek in my ore

Franja du Plessis

Hoe het dit dan alles so gou gebeur
Ons is altwee stil, maar ons het so seer
Hoe lank maak jy al 'n moordkuil van jou hart
Dis tyd dat dit moet uit
Kan ek jou mond oopsluit

Dis musiek in my ore as jy met my praat
Jy gebruik die woorde wat als beter maak
En die stilte het hier gelê voordat jy vir my kom sê
Dis musiek in jou ore as ek met jou praat
Ek gebruik die akkoorde wat jou hart raak
En die stilte is nou verby
Daar's 'n lied tussen jou en my

Musiek in ons ore

Soms is dit moeilik om te sê wat ek voel
Jy verstaan dit anders as wat ek bedoel
Ek wil jou diepste wese ook leer ken

Kan ek die muur afbreek
Kan ek jou aanhou smeek

Dis musiek in my ore as jy met my praat
Jy gebruik die woorde wat als beter maak
En die stilte het hier gelê voordat jy vir my kom sê
Dis musiek in jou ore as ek met jou praat
Ek gebruik die akkoorde wat jou hart raak
En die stilte is nou verby
Daar's 'n lied tussen jou en my

Musiek in ons ore

Dis musiek in my ore as jy met my praat
Jy gebruik die woorde wat als beter maak
En die stilte het hier gelê voordat jy vir my kom sê
Dis musiek in jou ore as ek met jou praat
Ek gebruik die akkoorde wat jou hart raak
En die stilte is nou verby
Daar's 'n lied tussen jou en my

Musiek in ons ore
Musiek in ons ore

Wissenswertes über das Lied Musiek in my ore von Franja du Plessis

Wann wurde das Lied “Musiek in my ore” von Franja du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Musiek in my ore wurde im Jahr 2018, auf dem Album “Hittegolf” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Franja du Plessis

Andere Künstler von