Sakke sout

Franja du Plessis

Al het jy niks van die beste goed
Is ek bly ons het ontmoet
Al moet jy alles met jou eie hande bou
Sal ek vashou aan jou

Moet nooit dat geld my geluk bepaal
Ek sal jou kies 'n honderd maal
Al moet ons van voor af bou
Tien sakke sout wil ek opeet
Sodat jy vir altyd weet
Ek's hier om te bly

Ek's lief vir jou oor wie ek by jou is
Jy stel my hart gerus
Jy laat val die maskers af
Net hier by jou voel ek die meeste tuis
In jou arms is my huis
Dit laat my meer veilig voel
Jy weet wat ek bedoel

Dit is nie meer net ek en jy
Dit is nou ons
Ons is 'n span ons werk nou saam
Ons bou voort aan ons naam

Moet nooit dat geld my geluk bepaal
Ek sal jou kies 'n honderd maal
Al moet ons van voor af bou
Tien sakke sout wil ek opeet
Sodat jy vir altyd weet
Ek's hier om te bly

Ek's lief vir jou oor wie ek by jou is
Jy stel my hart gerus
Jy laat val die maskers af
Net hier by jou voel ek die meeste tuis
In jou arms is my huis
Dit laat my meer veilig voel
Jy weet wat ek bedoel

Ek's lief vir jou oor wie ek by jou is
Jy stel my hart gerus
Jy laat val die maskers af
Net hier by jou voel ek die meeste tuis
In jou arms is my huis
Dit laat my meer veilig voel

Jy weet wat ek bedoel
Jy weet wat ek bedoel
Jy weet wat ek bedoel

Wissenswertes über das Lied Sakke sout von Franja du Plessis

Wann wurde das Lied “Sakke sout” von Franja du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Sakke sout wurde im Jahr 2018, auf dem Album “Hittegolf” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Franja du Plessis

Andere Künstler von