Mamma
Mamma vandag verlang ek na my kinder jare
Mamma jy het soveel gegee deur al die jare
En ek sal dit nooit vergeet nie
En ook nie ondankbaar wees nie
Nêrens sal mens soveel liefde kry
Soos jy gegee het vir my
Mamma jy weet ek sal jou liefde altyd waardeur
Mamma so duurbaar ek weet die afskyd maak ons altwee so seer
Mamma ek skryf hierdie briefie
Want ek verlang so na jou
Ek wil net sê moennie treur nie
Dalk is die terugkoms tog gou
Mamma my hart is vol heimweë
Jy’t soveel liefde gegee

Mamma, Mamma