Daardie Oomblik

Loop ek deur woestyne
Jou see sal my nie keer
Want ek onthou jy het my mos belowe

En voor jy my dan weer kry
Is ek op pad na jou
Die wiele rol, ek bring jou na my huis toe

En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede
En daardie oomblik, dit was 'n spieëling daar voor my
Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi
En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak

Ek waan na vreemde stede
Oor berg en dal na jou
Steek uit jou sein, die Suiderkruis hou waak vir jou

Ek laat my vakkel hoog brand lief vir die lig waarvan jy hou
En voor jy weer kan sien
Staan ek en wag hier langs aan jou

En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede
En daardie oomblik, dit was 'n spieëling daar voor my
Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi
En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak

En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede
En daardie oomblik, dit was 'n spieëling daar voor my
Soos doe rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi
En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak
En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)