Dam Dam

Jy weet nie wat liefde is, dam dam, dam dam
En ek was oor my kop verlief, dam dam, dam dam
En alles het om jou gedraai, dam dam, dam dam
Jy't boonop op my kop gesit, dam dam, dam dam

Alles wat jy van my het kan jy hou
Ek vat nie eens die TV nie
En boonop dink ek glad nog nie aan trou nie
Jou geneul dit maak my gek

Gaan huil nou lekker by jou liewe mamma
Jou trane dal gaan my nie pla
Sy't boonop ook nie eens van my gehou nie
Ek het oorgenoeg gehad

Dis altyd dit (Dis altyd dit)
En dan weer dat (En dan weer dat)
Met niks is jy tevrede nie

Ja ek is siek (Ja ek is siek)
En ek is sat (En ek is sat)
Los my tas sommer voor die deur

Ek het saans die kos gemaak, dam dam, dam dam
En altyd was jou kop net seer, dam dam, dam dam
En al my vriende was vir jou bang, dam dam, dam dam
Maar ek het nou genoeg gehad, dam dam, dam dam

Alles wat jy van my het kan jy hou
Ek vat nie eens die TV nie
En boonop dink ek glad nog nie aan trou nie
Jou geneul dit maak my gek

Gaan huil nou lekker by jou liewe mamma
Jou trane dal gaan my nie pla
Sy't boonop ook nie eens van my gehou nie
Ek het oorgenoeg gehad

Dis altyd dit (Dis altyd dit)
En dan weer dat (En dan weer dat)
Met niks is jy tevrede nie

Ja ek is siek (Ja ek is siek)
En ek is sat (En ek is sat)
Los my tas sommer voor die deur

Wissenswertes über das Lied Dam Dam von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “Dam Dam” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied Dam Dam wurde im Jahr 2005, auf dem Album “Adio Amore” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)