Dankie Vir Alles Heer

U dra my deur donker dae
U doen meer as wat 'n mens kan vra
Elke tree van die pad was U daar vir my wat so maklik kan strompel en struikel

U bly die rusplek waar ek nog kan skuil
U is die skouer waar 'n mens op kan huil
As die lewe jou inloop en 'n mens staan alleen, weet ek U sal steeds by my bly

Dankie vir alles o Here
Dat ek altyd op U kan bly reken
Dankie vir wat U beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir U

U weet hoe om lief te hê
U weet wat mens moet sê
As 'n eensame een soms in ewigheid deur, is U daar om my hart weer te neem

U bly die rusplek waar ek nog kan skuil
U is die skouer waar 'n mens op kan huil
As die lewe jou inloop en 'n mens staan alleen, weet ek U sal steeds by my bly

Dankie vir alles o Here
Dat ek altyd op U kan bly reken
Dankie vir wat U beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir U

U bly die rusplek waar ek nog kan skuil
U is die skouer waar 'n mens op kan huil
As die lewe jou inloop en 'n mens staan alleen, weet ek U sal steeds by my bly

Dankie vir alles o Here
Dat ek altyd op U kan bly reken
Dankie vir wat U beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir U

Dankie vir alles o Here
Dat ek altyd op U kan bly reken
Dankie vir wat U beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir U
Heer ek sing hierdie lied net vir U

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)