Deur Die Jare Heen

My liefste kom na my
Kom sit hier aan my sy
En neem my hand
Om dit styf vas te hou want dit is so koud

Maar in my hart is jy
Warm en lief vir my
Ons twee was altyd een
Deur die jare heen

Jy was maar altyd hier en by my sal jy bly
En so op jou stil manier is jy lief vir my
So was dit al die tyd en so sal dit wees
Net jy alleen vir my deur die jare heen

Die tyd gaan so gou verby en nou is ons oud
Maar steeds is jy naby om my hand vas te hou
Want dit is so koud

Maar in my hart is jy
Warm en lief vir my
Ons twee was altyd een
Deur die jare heen

Jy was maar altyd hier en by my sal jy bly
En so op jou stil manier is jy lief vir my
So was dit al die tyd en so sal dit wees
Net jy alleen vir my deur die jare heen
Net jy alleen vir my deur die jare heen

Wissenswertes über das Lied Deur Die Jare Heen von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “Deur Die Jare Heen” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied Deur Die Jare Heen wurde im Jahr 2007, auf dem Album “Ek Sing Vir Jou Bles” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)