Die Stormers Song [Deel 1]

Dis die Stormers en die lekker Province (Stormers)
Dis die Cape Town wat vandag op hol is (Stormers)
Van Stellenbosch tot waar Springbokke grootword (Stormers)
Is daar geen keer aan ‘n Stormer wat los loop (Stormers)

Jy kyk hom die kant maar hy zags toe daai kant
Die Bul raak moeg die Stormer vat hom blindside
Die Shark wil byt sy tande is al stomp man
Gee hom so bietjie Kaapse Cabernet man

Stormers, Stormers daar is geen keer (Stormers)
Stormers, Stormers daar's ‘n try alweer (Stormers)
Stormers, Stormers gaan jy moeilik keer (Stormers)
Stormers, Stormers skree ons almal weer (Stormers)

Die Bo Kaap skree nie vir die Bulle nie (Stormers)
Op Worcester ook nie vir die Lions nie (Stormers)
Namakwaland ook vir die Vrystaat nie (Stormers)
Stormers, Stormers sê die manne weer (Stormers)

Kom aan Schalk Burger wakkel in die scrum vas
Na Jean de Villiers vinning in die lyn af
‘n Vaste scrum dan looi ons die Bulle
Net soos Boy Louw dan druk ons vir hulle

Dis die Stormers en die lekker Province
Dis die Cape Town wat vandag op hol is
Van Stellenbosch tot waar Springbokke grootword
Is daar geen keer aan ‘n Stormer wat los loop

Stormers, Stormers daar is geen keer (Stormers)
Stormers, Stormers daar's ‘n try alweer (Stormers)
Stormers, Stormers gaan jy moeilik keer (Stormers)
Stormers, Stormers skree ons almal weer (Stormers)

Die Bo Kaap skree nie vir die Bulle nie (Stormers)
Op Worcester ook nie vir die Lions nie (Stormers)
Namakwaland ook vir die Vrystaat nie (Stormers)
Stormers, Stormers sê die manne weer (Stormers)

Springbokke bring daai beker weer
En maak daai Leeu tog net nie seer
Vryf daai Cheeatah, krap sy magie weer
‘n Sagte scrum jy gaan hom reneweer

Stormers, Stormers daar is geen keer (Stormers)
Stormers, Stormers daar's ‘n try alweer (Stormers)
Stormers, Stormers gaan jy moeilik keer (Stormers)
Stormers, Stormers skree ons almal weer (Stormers)

Die Bo Kaap skree nie vir die Bulle nie (Stormers)
Op Worcester ook nie vir die Lions nie (Stormers)
Namakwaland ook vir die Vrystaat nie (Stormers)
Stormers, Stormers sê die manne weer (Stormers)

Stormers, Stormers daar is geen keer (Stormers)
Stormers, Stormers daar's ‘n try alweer (Stormers)
Stormers, Stormers gaan jy moeilik keer (Stormers)
Stormers, Stormers skree ons almal weer (Stormers, Stormers)

Die Bo Kaap skree nie vir die Bulle nie (Stormers)
Op Worcester ook nie vir die Lions nie (Stormers)
Namakwaland ook vir die Vrystaat nie (Stormers)
Stormers, Stormers sê die manne weer (Stormers, Stormers)

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)