Duifie Van Die See

My pa gee my 'n laaste soen
Voor hy ter see moet gaan
Hy lag so sag, ek's lief vir jou
'n Traan loop oor sy wang

En as ek tuis kom liewe seun
Bring ek vir jou iets saam
Die mooiste ligblou tortelduif
Hy sing alleen vir jou

Maar my liewe pa waar bly jy nou?
Soms huil ek snags om jou
Dan is ek bang jy't my vergeet
En wie gee my nou raad?

O my liewe pa waar bly jy nou?
Ver op die groote see
O kom tog nou huis toe
Met my duifie van die see

Die jare het verby gegaan
Ek sien my pa nooit weer
Tog bly ek kyk daar oor die see
Glo my pa sal weer terugkeer

Toe op 'n dag 'n duif koor sag
Die alle mooiste duif
So ligteblou klein tortelduif
Hy sing toe net vir my

Maar my liewe pa waar bly jy nou?
Soms huil ek snags om jou
Dan is ek bang jy't my vergeet
En wie gee my nou raad?

O my liewe pa waar bly jy nou?
Daar ver op die groote see
O kom tog nou huis toe
Met my duifie van die see

Maar my liewe pa waar bly jy nou?
Soms huil ek snags om jou
Dan is ek bang jy't my vergeet
En wie gee my nou raad?

O my liewe pa waar bly jy nou?
Daar ver op die groote see
O kom tog nou huis toe
Met my duifie van die see
O kom tog nou huis toe
Met my duifie van die see

Wissenswertes über das Lied Duifie Van Die See von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “Duifie Van Die See” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied Duifie Van Die See wurde im Jahr 2003, auf dem Album “Annemarie” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)