Ek Huil Alleen

Kyk jy in my hart, sien jy wat ander selde sien?
En ek hou dit vir myself en verskans my so miskien
En aard se goed kan jy ook maar van my wegstroop
Want jy't my hart en siel, so groot deel bly by jou

Want as jy staan staan jy alleen
Geen van die mense sien jou trane
Jy gee net elke dag jou lag
Maar trane hou jy vir die nag, die donker nag

So as ek huil is dit alleen
Miskien die wysheid deur die jare
Net soos die tyd dit maar genees, moet jy dit nog steeds weet
Soms as ek huil is dit alleen

Staan jy ook soms alleen, en dan deel die bloed jou lag
Vertel my tog wat pla, dit word van vriendskap mos verwag
En nog word jy stil of gaan staan af in die teenkant
Maar weet 'n ware vriend het jy in my hart gevind

Want as jy staan staan jy alleen
Geen van die mense sien jou trane
Jy gee net elke dag jou lag
Maar trane hou jy vir die nag, die donker nag

So as ek huil is dit alleen
Miskien die wysheid deur die jare
En soos die tyd dit maar genees, moet jy dit nog steeds weet
Soms as ek huil is dit alleen

Want as jy staan staan jy alleen
Geen van die mense sien jou trane
En soos die tyd dit maar genees, moet jy dit nog steeds weet
Soms as ek huil is dit alleen

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)