Jy Kan

Jy kan, dit is die beste plan

Die lewe is so kort ek sê vir jou my maat
En as jy kyk dan is jy byna 80 jaar
So gou vlieg tyd, dit is die moeilikheid
Vergeet jou sorge, maak die lewe groot jolheid

Jy kan, jy kan, jy kan
Jou drome koers toe nog in hierdie dag
Jy kan, jy kan, jy kan
Vrede vind en harmonie

Jy kan, jy kan, jy kan
In liefde saam leef met jou naaste man
Jy kan, jy kan, jy kan
Lekker lag, dis klaar 'n plan

Jy kan, dit is die beste plan

Het jy geweet, stress laat jou gewig aan sit?
Jou pille help nie eens meer vir die olikheid
Vergeet van geld, groot motors en jou huis
Leef net vir eendag sonder sorge as gewys

Jy kan, jy kan, jy kan
Jou drome koers toe nog in hierdie dag
Jy kan, jy kan, jy kan
Vrede vind en harmonie

Jy kan, jy kan, jy kan
In liefde saam leef met jou naaste man
Jy kan, jy kan, jy kan
Lekker lag, dis klaar 'n plan

Jy kan, jy kan, jy kan
Jou drome koers toe nog in hierdie dag
Jy kan, jy kan, jy kan
Vrede vind en harmonie

Jy kan, jy kan, jy kan
In liefde saam leef met jou naaste man
Jy kan, jy kan, jy kan
Lekker lag, dis klaar 'n plan

Jy kan, jy kan, jy kan
Jou drome koers toe nog in hierdie dag
Jy kan, jy kan, jy kan
Lekker lag, dis klaar 'n plan
Lekker lag, dis klaar 'n plan
Lekker lag, dis klaar 'n plan

Wissenswertes über das Lied Jy Kan von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “Jy Kan” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied Jy Kan wurde im Jahr 2003, auf dem Album “Annemarie” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)