Laat My Lewe Laat My Liefhe

Ek is alleen dit is stil om my heen
Maar iemand is daar wat my verstaan
Êrens is daar iemand wat my drome wil deel
Wat tog in alles by my staan

Al my verlange verdwyn in die niet
Jy is nou 'n deel van my bestaan
Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet
Liefde is tog al waaroor dit gaan

Laat my lewe, laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan

Al my verlange verdwyn in die niet
Jy is nou 'n deel van my bestaan
Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet
Liefde is tog al waaroor dit gaan

Laat my lewe, laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan

Want jy deel in al my vreugde
En jy deel in al my leed
En ek weet dat ek steeds
Net vir jou liefde leef

Laat my lewe, laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan

Laat my lewe, laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan
Laat my leef om te gee wat ek kan

Wissenswertes über das Lied Laat My Lewe Laat My Liefhe von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “Laat My Lewe Laat My Liefhe” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied Laat My Lewe Laat My Liefhe wurde im Jahr 2007, auf dem Album “Ek Sing Vir Jou Bles” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)