'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Almal tesame, ek wens ek kon bly
Bande van vriendskap om nooit te verbreek nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Wees net gelukkig, so vrolik en bly

Jou dag is soms gevul met eensaamheid
En sorge lyk of dit jou onder kry
Maar dan moet jy net weer dié aand onthou
En sommer gou is daar weer vreugde, vriendskap, liefde, lewens blydskap ook vir jou

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Voel nou gelukkig, dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinnerings vir jou en vir my

Jou dag is soms gevul met eensaamheid
En sorge lyk of dit jou onder kry
Maar dan moet jy net weer die aand onthou
En sommer gou is daar weer vreugde, vriendskap, liefde, lewens blydskap net vir jou

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Voel nou gelukkig, dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinnerings vir jou en vir my

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Voel nou gelukkig, dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinnerings vir jou en vir my

Wissenswertes über das Lied 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie wurde im Jahr 2007, auf dem Album “Ek Sing Vir Jou Bles” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)