Partytjietyd Keurspel

Dit word 'n aand hier om nooit te vergeet nie
Almal tesame, ek wens ek kon bly
Bande van vriendskap om nooit te verbreek nie
Wat is daar mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand hier om nooit te vergeet nie
Almal tesame, ek wens ek kon bly
Bande van vriendskap om nooit te verbreek nie
Wat is daar mooier vir jou en vir my?

Michael row the boat ashore, hallelujah
Michael row the boat ashore, hallelujah
Michael row the boat ashore, hallelujah
Michael row the boat ashore, hallelujah

Kyk al die studente sing saam by die kroeg
Kyk net al die meisie wat vir hulle soen
Holadio-hi-holadio
Holadio selfs daar holadio

Nou op julle merke, 'n doppie of twee
Ou vriende wat saam sing, dis so lekker hier
Holadio-hi-holadio
Holadio selfs daar holadio

Amen
Amen
Amen
Amen, amen (Come on everybody sing)

Amen
Amen
Amen
Amen, amen

Wie's jou pappa?
Kom druk jou koppie teen my vas
Ek is miskien 'n bietjie oud
Maar nog baie ver van koud

Wie's jou pappa?
Kom druk jou koppie teen my vas
Ek is miskien 'n bietjie oud
Maar nog baie ver van koud

Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hou, hou, hou

Kom staan 'n bietjie nader (Kom staan 'n bietjie nader)
Net nog 'n bietjie nader (Net nog 'n bietjie nader)
Daar oorkant by die taaibos (Daar oorkant by die taaibos)
Daar is 'n papegaai los (Daar is 'n papegaai los)

Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hou, hou, hou

Kom klap nou almal hande (Kom klap nou almal hande)
En stamp dan met die voete (En stamp dan met die voete)
En sing uit volle bors nou (En sing uit volle bors nou)
In dié land wil ek bly (In dié land wil ek bly)

Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hei-lou (Hou)
Hei-laai-laai, hei-la-hou, hou, hou

Mamma, jy moet vanaand nie vir my sit en wag nie
Mamma, al my vriende wil my nie laat gaan nie
Ons kuier tot vroeg in die oggend, dan sal ek dalk huis toe kom
Mamma jy bly maar die beste, Mamma tot volgende keer

Mamma, al my vriende wil my nie laat gaan nie
Mamma, o Mamma, Mamma tot volgende keer
Mamma, Mamma

Walk on, walk on, with hope in your heart
And you'll never walk alone
You'll never walk alone

Walk on, walk on, with hope in your heart
And you'll never walk alone
You'll never walk alone
Walk alone

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)