Someraande

Lang someraande en meisies wat dans in Mexico
Mans met lang hare wat speel op kitare in Mexico
Oproep tevee sit ons twee vanaand, ons deel met mekaar ons geheime tot laat
In Mexico is dit net jy wat nou saak maak

En in jou oë dans sterre vanaand my lief
Ek kyk na jou en jy vat aan my hand
Ons drink tequila en jy sê jy hou van my
En dans ons saam tot die oggend verdwyn

Nooit kyk ek terug na gister wat was, dis lank verby
Ek het geweet die tyd is naby om jou te kry
Eendag kan ons aan die hemel se nag, dan kyk ek terug, dis jou oë wat lag
In Mexico is dit net jy wat nou saak maak

En in jou oë dans sterre vanaand my lief
Ek kyk na jou en jy vat aan my hand
Ons drink tequila en jy sê jy hou van my
En dans ons saam tot die oggend verdwyn

En in jou oë dans sterre vanaand my lief
Ek kyk na jou en jy vat aan my hand
Ons drink tequila en jy sê jy hou van my
En dans ons saam tot die oggend verdwyn

En in jou oë dans sterre vanaand my lief
Ek kyk na jou en jy vat aan my hand
Ons drink tequila en jy sê jy hou van my
En dans ons saam tot die oggend verdwyn

Wissenswertes über das Lied Someraande von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “Someraande” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied Someraande wurde im Jahr 2003, auf dem Album “Annemarie” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)