Vlieg Met Jou Droom

O vlieg met jou droom op die wind
Vlieg met jou drome my kind
More dan maak jy my trots o my kind
Vlieg soos net jy kan my kind

More kom daar dalk 'n ander
Wat vrees oor jou pad bring
Maar weet dat die son altyd more sal skyn
Staan op vir wat jy glo kind

O vlieg met jou droom op die wind
Vlieg met jou drome my kind
More dan maak jy my trots o my kind
Vlieg met jou droom op die wind

Liefde gaan jou nog laat wankel
En harte, die mag jy selfs breek
Liefde die anker van meenigde man
Liefde wat binne jou brand

O vlieg met jou droom op die wind
Vlieg met jou drome my kind
More dan maak jy my trots o my kind
Vlieg soos net jy kan my kind

O vlieg met jou droom op die wind
Vlieg met jou drome my kind
More dan maak jy my trots o my kind
Vlieg soos net jy kan my kind
Vlieg soos net jy kan my kind
Vlieg soos net jy kan my kind

Wissenswertes über das Lied Vlieg Met Jou Droom von Gerrie Pretorius

Wann wurde das Lied “Vlieg Met Jou Droom” von Gerrie Pretorius veröffentlicht?
Das Lied Vlieg Met Jou Droom wurde im Jahr 2003, auf dem Album “Annemarie” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Gerrie Pretorius

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)