Liefde Is 'n Werkwoord
Jy sit jou nommer op my telefoon
Maar askies wie is jy, ek het jou naam verloor
Jy sê as ek wil uitvind gaan ek jou moet bel (Ek jou bel)
So, daar staan jy (Jy)
En hier staan ek (Ek)
As jy my wil hê, gaan jy vir my moet werk
Moenie werk met wat jy nie het nie
Werk 'n bietjie meer met wat jy nie sê nie
Hierdie liefde
Hierdie liefde
Hierdie liefde is 'n werkwoord
Moenie werk met wat jy nie het nie
Werk 'n bietjie meer met wat jy nie sê nie
Hierdie liefde
Hierdie liefde
Hierdie liefde is 'n werkwoord
Jy steek jou hand op om met my te dans
Ek besluit ek gee jou nog 'n tweede kans
Jy moet weet hierdie girl doen nie die los dans ding nie
So, hier dans ek (Ek)
En daar dans jy (Jy)
Sal jy my in die middel kan kry
Moenie werk met wat jy nie het nie
Werk 'n bietjie meer met wat jy nie sê nie
Hierdie liefde
Hierdie liefde
Hierdie liefde is 'n werkwoord
Moenie werk met wat jy nie het nie (Wat jy nie het nie)
Werk 'n bietjie meer met wat jy nie sê nie (Wat jy nie sê nie)
Hierdie liefde
Hierdie liefde
Hierdie liefde is 'n werkwoord
Nou is jy soos putty in my hande
Ek so spring dan vra jy hoe hoog, links, regs, op, af
Tot ek veel lag