Sjampanje

Ek en my girls is vanaand op 'n rol
Want vanaand is daar iets om te vier in hierde jol
Ek hou my oë op die ball tot die grootste beat val
Ek hou my glaas in die lig al val ek op my rug

Pop dit, skink dit, drink dit, cheers
Koppe af, glase vol, hier gaan ons weer
Pop dit, skink dit, drink dit, cheers
Dans en draai, sê net bye, hier gaan ons weer

Ons drink sjampanje
Ons drink sjampanje
(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)

Hy en sy boys kyk van oorkant die vloer
Weet hy nie hierdie girls gaan nooit met leë glase boer
Ek hou my oë op die bal tot die grootste beat val
Ek hou my glaas in die lig al val ek op my rug

Pop dit, skink dit, drink dit, cheers
Koppe af, glase vol, hier gaan ons weer
Pop dit, skink dit, drink dit, cheers
Dans en draai, sê net bye, hier gaan ons weer ons

Ons drink sjampanje
Ons drink sjampanje

Pop dit, skink dit, drink dit, mal, ek wil in jou arms val
Pop dit, skink dit, drink dit, cheers, ek wil in jou arms wees

Ek wil, ek wil in jou arms wees
Ek wil, ek wil in jou arms wees
Ek wil, ek wil in jou arms wees
Ek wil, ek wil in jou arms wees

(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)

Pop dit, skink dit, drink dit, mal, ek wil in jou arms val
Pop dit, skink dit, drink dit, cheers, ek wil in jou arms wees

Ons drink sjampanje
Ons drink sjampanje
(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)
(Ons drink sjampanje)

Ons drink sjampanje
Ons drink sjampanje

Pop dit, skink dit, drink dit, mal, ek wil in jou arms val
Pop dit, skink dit, drink dit, mal, ek wil in jou arms wees

(Ons drink sjampanje)
Ons drink sjampanje, sjampanje uit Spanje

Beliebteste Lieder von Irene-Louise Van Wyk

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)