Stukkende Ruite

Breek die son oop
Ek wil langs jou loop
In jou hart se spore
Steel die donker
Gee my hart weer net 'n bietjie hoop

Maar jy praat nie, dit is nie te laat nie
Ek kan nie laat gaan nie, sonder jou bly staan nie
Jy's in my asem
Maar dis toegewasem
Kan jy my nie hoor nie
Kan jou nooit verloor nie

Soos stukkende ruite sny jy deur my, kan jy nie sien jy laat my seerkry, maar ek bly
Nog naby
Die stukkende woorde wat jy fluister los my hartklop in die duister en ek hoor
Hoe ek jou verloor
Sonder liefde staan ek buite, jy breek my hart oop met jou stukkende ruite

Koue trane
My verlange
In die koue water
Praat die waarheid
Uit jou hart uit en ek sal verstaan

Maar jy praat nie, dit is nie te laat nie
Ek kan nie laat gaan nie, sonder jou bly staan nie
Jy's in my asem
Maar dis toegewasem
Kan jy my nie hoor nie
Kan jou nooit verloor nie

Soos stukkende ruite sny jy deur my, kan jy nie sien jy laat my seerkry, maar ek bly
Nog naby
Die stukkende woorde wat jy fluister los my hartklop in die duister en ek hoor
Hoe ek jou verloor
Sonder liefde staan ek buite, jy breek my hart oop met jou stukkende ruite

Soos stukkende ruite sny jy deur my, kan jy nie sien jy laat my seerkry
Die stukkende woorde wat jy fluister los my hartklop in die duister en ek hoor
Hoe ek jou verloor
Sonder liefde staan ek buite, jy breek my hart oop met jou stukkende ruite

Stukkende ruite
Stukkende ruite
Stukkende ruite
Stukkende ruite

Beliebteste Lieder von Irene-Louise Van Wyk

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)