Single
Met my T-shirt en my hoed, en my hoed
En my Havaiana plakkies voel ek goed, voel ek goed
Dit vat baie om my kop te swaai
My hart te draai
En dit maak jou kein bietjie kwaai
O want jy wil ‘n ring op sit
Ek’s nie gereed vir dit
Jy vra my wat is dit?
Hier kom dit wag vir dit
Ek hou van jou mamma
Ek hou van jou pa
Ek hou van jou sussie, jou boetie’s my bra
En jy’s baie oulik
Maar ek het ‘n leuse
Ek gooi net trippels en like dit om single te wees
In jou hakke en jou jeans, en jou jeans
Dink ek baie kere ek wil jou weer sien, jou weer sien
Maar daar’s baie visse in die see
Wil nog bietjie meer
Wil nog nie my visstokke opgee nie
Jy wil ‘n ring op sit
Ek’s nie gereed vir dit
Jy vra my wat is dit?
Hier kom dit wag vir dit
Ek hou van jou mamma
Ek hou van jou pa
Ek hou van jou sussie, jou boetie’s my bra
En jy’s baie oulik
Maar ek het ‘n leuse
Ek gooi net trippels en like dit om single te wees
Ek gooi net trippels
Ek sien bietjie dubbel maar like dit om single te wees
Ek gooi net trippels
Ek sien bietjie dubbel, like dit om single te wees