Ek Sny Dit Af

Wie is jy?
Wat met my dogter wil vry?
Haar die wêreld beloof
Aan haar hart wil beroof
En jou woorde is heuning
Maar bly agter daai reling

Wie is jy?
Wat met 'n motorfiets ry?
En my dogter verlei
Want jou lyf is gesny
Het jy 'n benul?
Is jy lief vir jou?

Want ek sny dit af, af, af
Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf
Dan hang ek dit op, op, op
Terwyl dit nog klop, klop, klop
Ek waarsku net vriendelik
Ek waarsku net mooi

Wie is jy?
Wat in 'n goeie huis bly? (Sê jy)
Wat hier wil kom kuier?
My dogter se vryer
Sien jy hierdie duim?
Jy pie-pie nog skuim

Wie is jy?
Wat 'n graad kon kry?
Jy weet dan nog niks nie
Het nie die wêreld gesien nie
Sien jy hierdie gun?
I think you should run

Want ek sny dit af, af, af
Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf
Dan hang ek dit op, op, op
Terwyl dit nog klop, klop, klop
Ek waarsku net vriendelik
Ek waarsku net mooi (Take it away boys)

Asseblief tog my kind
Die liefde is blind
Ek sal namens jou dink
Ek sal vir jou besluit
Maar sê vir daai playboy
Jou pa's by die huis

En hy sny dit af, af, af
Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf
Dan hang ek dit op, op, op
Terwyl dit nog klop, klop, klop
Ek waarsku net vriendelik
Ek waarsku net mooi

Ja ek sny dit af, af, af
Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf
Dan hang ek dit op, op, op
Terwyl dit nog klop, klop, klop
Ek waarsku net vriendelik
Ek waarsku net mooi

Wissenswertes über das Lied Ek Sny Dit Af von Jak de Priester

Wann wurde das Lied “Ek Sny Dit Af” von Jak de Priester veröffentlicht?
Das Lied Ek Sny Dit Af wurde im Jahr 2015, auf dem Album “Ek Reis na Gister” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Jak de Priester

Andere Künstler von Afrikaans