0 Blye Dag
O blye dag (Blye dag)
Waarop my siel deur Jesus bloed gereinig is
Ek juig terwyl ek dankbaar kniel
Voor Jesus wat my Redder is
Blye dag (Blye dag)
Blye dag
Die einde van my sonde nag
Die Heiland leer my bid en waak
Die vreugde van die lewe smaak
Blye dag (Blye dag)
Blye dag (Blye dag)
Die einde van my sonde nag
Dis waar die groot verbond is klaar
Ek is die Heer s'n en myne Hy
Hy't my getrek en my trou bewaar
En nou kan ek Sy Naam bely
Blye dag (Blye dag)
Blye dag
Die einde van my sonde nag
Die Heiland leer my bid en waak
Die vreugde van die lewe smaak
Blye dag (Blye dag)
Blye dag (Blye dag)
Die einde van my sonde nag
O Heer U leef en U is hier
Dit wil ek elke dag getuig
Sodat ek in my sterwings uur
Nog oor die blye dag sal juig
Blye dag (Blye dag)
Blye dag (Blye dag)
Die einde van my sonde nag
Die Heiland leer my bid en waak
Die vreugde van die lewe smaak
Blye dag (Blye dag)
Blye dag (Blye dag)
Die einde van my sonde nag
Blye dag (Blye dag)
O blye dag (Blye dag)
Die einde van my sonde nag