Groter Is Hy Wat In Jou Is

Groter is Hy wat in jou is as hy wat in die wêreld is
Jesus in jou is sterker as enige aard se mag

En ons sê wow, vir Sy goedheid en liefde
Wow vir Sy grootheid en krag
Wow Hy vergewe ons sondes
Die Skepper van die groot heelal

Jesus in jou is sterker as enige aard se
As enige aard se
Enige aard se mag

Beliebteste Lieder von Jan de Wet

Andere Künstler von