Ons Loof U,Here ,Almagtige

Hemel Vader ons aanbid U
En buig neer voor U Majesteit
Ons lig ons hande op en ons loof U
Want aan U behoort die krag en heerlikheid

Here God ons loof U Almagtige
Ons loof U in U heerlikheid
Loof en prys U Here Almagtige
U heers in ewigheid

Hemel Vader ons prys U Naam
Ons bring ons lof en dank aan U
Ons sing ‘n nuwe lied en ons eer U
Want aan U kom toe die lof en heerlikheid

Here God ons loof U Almagtige
Ons buig neer voor U Majesteit
Loof en prys U Here Almagtige
U heers in ewigheid

Here Almagtige
Ons loof U in U heerlikheid
Loof en prys U Here Almagtige
U heers in ewigheid

En ons loof U Here Almagtige

Beliebteste Lieder von Jan de Wet

Andere Künstler von