Ons Sal Staan

Ons sal staan in Jesus se Naam
Ons sal nie vrees een van sin en gees, ons sal vas bly staan
Al kom die vyand aan
Oorwinnend sal ons staan in God se naam

Ons sal staan in Jesus se Naam
Met wapens van die Lig en die duisternis moet vlug
Ons sal sterk bly staan al kom die vyand aan
Oorwinnend sal ons veg in Jesus' naam

Ons triomfeer teen die mag van die bose
Ons triomfeer teen die fors van die nag
Ons staan vas in woord en in waarheid
Vervul met God se Gees en in Sy krag

Ons is die lig wat skyn in die donker
Die duister sal vlug voor die krag van die nag
Sterker is ons God as die mag van die bose
Ons sal vertrou en vasstaan elke dag

Ons sal staan in Jesus se Naam
Ons sal nie vrees een van sin en gees, ons sal vas bly staan
Al kom die vyand aan
Oorwinnend sal ons staan in God se naam

Ons sal staan in Jesus se Naam
Met wapens van die Lig en die duisternis moet vlug
Ons sal sterk bly staan al kom die vyand aan
Jesus het oorwin en ons sal staan
Ons sal staan

Beliebteste Lieder von Jan de Wet

Andere Künstler von