Soos 'N Wildsbok [Duet2]

Soos ‘n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer
U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag

En ek bring aan U die eer

Wissenswertes über das Lied Soos 'N Wildsbok [Duet2] von Jan de Wet

Auf welchen Alben wurde das Lied “Soos 'N Wildsbok [Duet2]” von Jan de Wet veröffentlicht?
Jan de Wet hat das Lied auf den Alben “50 Gewildste Treffers” im Jahr 2007 und “Jesus Roep Die Kindertjies” im Jahr 2007 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Jan de Wet

Andere Künstler von