Wonder-God
As Hy Sy moue oprol is dit nie net spiere wys (Ons God is ‘n Wonder-God)
Daar is aksie in Sy voete en weerlig in Sy vuis (Ons God is ‘n Wonder-God)
Die reg het geseevier toe Hy optree teen die sonde, die duisternis moes wyk uit die paradys
Die bloed het gevloei as betaling uit Sy wonde want ons God is ‘n Wonder-God
Ons God is ‘n Wonder-God, Hy heers op Sy hemeltroon, Sy Seun het by ons kom woon, ons God is ‘n Wonder-God

En toe daar chaos was in die stilte van die nag (Ons God is ‘n Wonder-God)
Het Hy ‘n woord gesê en toe skielik was dit dag (Ons God is ‘n Wonder-God)
Oor die heel en wraak het Hy uitgestort oor Sodom, genade het Hy aan die kruis bewys
Ten spyte van die sonde is daar hoop vir die mense, want ons God is ‘n Wonder-God
Ons God is ‘n Wonder-God, Hy heers op Sy hemeltroon, Sy Seun het by ons kom woon, ons God is ‘n Wonder-God
Ons God is ‘n Wonder-God, Hy heers op Sy hemeltroon, Sy Seun het by ons kom woon, ons God is ‘n Wonder-God
Ons God is ‘n Wonder-God, Hy heers op Sy hemeltroon, Sy Seun het by ons kom woon, ons God is ‘n Wonder-God
Ons God is ‘n Wonder-God, Hy heers op Sy hemeltroon, Sy Seun het by ons kom woon, ons God is ‘n Wonder-God
Ons God is ‘n Wonder-God, Hy heers op Sy hemeltroon, Sy Seun het by ons kom woon, ons God is ‘n Wonder-God
Ons God is ‘n Wonder-God
Ons God is ‘n Wonder-God