Onder in My Whisky Glas

Onder in my whisky glas sien ek jou weer
Onthou ek hoe ons heentyd was en nou's my hart so seer
Die kroeg se deur is toe wasem hang in donker lug
Ek lig my glas op om te proe maar voor my sien ek jou gesig

Onder in my onder in my onder in my whisky glas
Is jy nog aan my vas

Ek het jou verruil vir die droom van 'n duisend kontinente
Nou sien ek my glas se boom en tel my laaste sente
Jy's oral om my hier vannag ek voel jou in my lewe
Whiskey is hard maar jy was sag jy was bo drank verhewe

Onder in my onder in my onder in my whisky glas
Is jy nog aan my vas

Onder in my onder in my onder in my whisky glas
Is jy nog aan my vas

Drie skepe moes my wegvoer na lande vêr van hier
Maar daar's skimme op die vloer en visioene in my bier
Ek weet ek was verkeerd gewees my oë traan my maag wil draai
My drome was nog vis nog vlees, drie skepe het my hart verraai

Onder in my onder in my onder in my whisky glas
Is jy nog aan my vas

Onder in my onder in my onder in my whisky glas
Is jy nog aan my vas

Onder in my onder in my onder in my whisky glas
Is jy nog aan my vas

(Onder in my onder in my onder in my whisky glas)

Beliebteste Lieder von Johannes Kerkorrel

Andere Künstler von Pop rock