Aaanhou Om Aan Te Hou

Juanita Du Plessis

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou

Daar‘s ‘n doel vir my lewe
Ek is hier vir ‘n rede
Ek‘s gebore
Om iemand te wees

Die somer seën my
Die winter leer my
Deur die bitter en die soet
Word ek sterker

Al kan ek soms nie verstaan nie
Waarheen my paaie gaan nie
Sal ek nooit gaan lê

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Wil lewe, lewe,
Vir elke oomblik
Tot aan die einde

Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe
Hoog daar bo
En aanhou om aan te hou (Hou, hou)
Aanhou om aan te hou (Hou, hou, hou)

Soms gee ek ‘n tree terug
Maar ek bly net geduldig
Want ek weet
My krag lê in stilwees
As die tyd weer reg is
En my kragte genoeg is
Sal daar niks wees wat my hart se rigting keer

Al kan ek soms nie verstaan nie
Waarheen my paaie gaan nie
Sal ek nooit gaan lê

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit ophou aan my drome bou
Lewe, lewe
Vir elke oomblik
Tot aan die einde

Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe
Hoog daar bo
En aanhou om aan te hou
Vorentoe
Aanhou om aan te hou
Oooh hooo hooo hooo hooo

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Lewe, lewe
Vir elke oomblik
Tot aan die einde

Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe
Hoog daar bo
En aanhou om aan te hou

Vorentoe
Aanhou om aan te hou
Aanhou om aan te hou

Wissenswertes über das Lied Aaanhou Om Aan Te Hou von Juanita du Plessis

Wer hat das Lied “Aaanhou Om Aan Te Hou” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Aaanhou Om Aan Te Hou” von Juanita du Plessis wurde von Juanita Du Plessis komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop