Aanhou Om Aan Te Hou

Juanita du Plessis, Franja Du Plessis

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou

Daar‘s ‘n doel vir my lewe
Ek is hier vir ‘n rede
Ek‘s gebore om iemand te wees
Die somer seën my
Die winter leer my
Deur die bitter en die soet word ek sterker
Al kan ek soms nie verstaan nie
Waarheen my paaie gaan nie
Sal ek nooit gaan lê

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Wil lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou
Aanhou om aan te hou

Soms gee ek ‘n tree terug
Maar ek bly net geduldig
Want ek weet my krag lê in stilwees
As die tyd weer reg is
En my kragte genoeg is
Sal daar niks wees wat my hart se rigting keer
Al kan ek soms nie verstaan nie
Waarheen my paaie gaan nie
Sal ek nooit gaan lê

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit ophou aan my drome bou
Lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou

Vorentoe
Aanhou om aan te hou
Oooh hooo hooo hooo hooo

Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou

Vorentoe
Aanhou om aan te hou
Aanhou om aan te hou

Wissenswertes über das Lied Aanhou Om Aan Te Hou von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Aanhou Om Aan Te Hou” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Aanhou Om Aan Te Hou wurde im Jahr 2015, auf dem Album “Toe Staan Die Wêreld Stil” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Aanhou Om Aan Te Hou” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Aanhou Om Aan Te Hou” von Juanita du Plessis wurde von Juanita du Plessis, Franja Du Plessis komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop